Posts

Showing posts from October, 2025

Semi retiree couple travels

 Middag . Ek is nou n semi retiree , praktyk loop nou sonder my . Ek is op my eerste roadtrip( was al op baie, dank die Here) , maar die een is anders ...tyd is nie n faktor nie . So eers kerk toe  vanoggend  en so 13h00 weg , met die honde wat  darem n muishond in die tuin probeer vang het , so die trauma was minder erg , Christo sal ons diere beloer , darem , so ek voel 10% beter . Naby Gariep , sal hier slaap vanaand .Ons beweeg in n ou wa n 2003 VW Syncro Caravelle ( camper volledig toegerus met alles ).Ek het 1 week , en nog meer,  aan haar spandeer gediens en n nuwe vakuum pomp geinstaleer . O die verkoelingstelsel was so vuil,  taamlik tyd daaraan spandeer . Sy loop so goed as wat ons kan wens . Ek vat maar n lemonade hier as copilot , en die Dorpers lyk lekker vet oa . Ek gaan later die week in George by die SPCA  werk .